Get a quote from Bouwmeester Konstruksie in Pretoria Now
GET A QUOTEGedurende die 1970’s het Roel Bouwmeester begin om sinkdakke op te sit en houtwerk te doen onder die naam Bouwmeester Konstruksie wat as eenmansaak bedryf was. Met verloop van tyd het hy ook begin met die bou van huise wat dan ook later uitgebrei het na ander projekte soos skole, fabrieke ens. In die jare 1990’s het twee van sy seuns, Roelof en Gerrit, by hom aangesluit waarna hul die besigheid in 2000 as BK geregistreer het. 2008 het Roel afgetree en is Roelof en Gerrit die enigste twee lede van Bouwmeester Konstruksie BK. Bouwmeester Konstruksie se grootste verskaffers: FH Chamberlain Pronto ReadyMix Krosa Sand Silverton Reinforcing
Building Contractors | Additions & Alterations Contractors | Concrete Fencing Contractors | Concrete Slab Contractors | Roof Room Contractors | Concrete Fencing Contractors | Concrete Slab Contractors | Additions & Alterations Contractors | Building Contractors | Roof Room Contractors | Concrete Fencing Contractors | Concrete Slab Contractors | Additions & Alterations Contractors | Building Contractors | Roof Room Contractors
No Images uploaded
4.4
12 Ratings